Ask an expert
Question

28 Jul 2011

Nek en rug
Hi Dok

Ek het al 6 nekfusies oor die laaste 6 jaar gehad, en is vas van C3-T1. Na my laaste nekopersie (Januarie), het ek pyn in my rug. Dit is volgens die dokter die T2-T8 vlakke wat die pyn veroorsaak. Ek gaan more vir ''n rhyzotomie van hierdie vlakke, maar op die verslag van die dokter staan daar dat ek paravertebrale gewrigsartrose van die torakale werwels het.

Wat beteken hierdie vreeslike woord?
Answer 962 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Hello Chantelle
Dit beteken maar dat daar "wear and tear" veranderinge is- veral na al jou nekfusies! sterkte met die operasie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9328 votes
No
67% - 18826 votes
Vote