Ask an expert
Question

18 Dec 2002

Neuro fibromatosis
Ek verlang meer inligting oor hierdie toestand. Is dit oorerflik? Hoe ver kan dit teruggaan? Is daar enigiemand wat ook so iets het? Is daar enige medikasie wat kan gebruik word om die toestand te verbeter?
Answer 516 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Christna, e-pos my by netdoc@mweb.co.za en ek “cut and paste” vir jou iets oor neurofibromatose. Jy kan dit lees en dan vir my laat weet wat jy nie verstaan of meer inligting oor wil hê. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.