Ask an expert
Question

19 Dec 2002

Neuro fibromatosis
Die rede hoekom ek navraag doen is as volg. My ma het die knoppe oor haar hele lyf. Sy is ongelooflik selfbewus daaroor. 'n Dokter het haar al gevra of hy daarna kan kyk, maar sy wou nie. Ek wou net graag meer inligting daaroor hê omrede sy gesê het dat haar ma dit ook gehad het. Al wat ek wou weet is hoe vêr oorerflik dit is. Al wat ek ook weet is dat dit 'n tipe van senuwee toestand is wat dit veroorsaak. Blykbaar het sy die knoppe oral op haar lyf begin kry net na my geboorte. Kan ek dan asseblief 'n internet adres kry waar ek meer inligting omtrent hierdie toestand kan kry. Baie dankie
Answer 641 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Christna, soos voorheen gesê, e-pos my by netdoc@mweb.co.za en ek “cut and paste” vir jou iets oor neurofibromatose. Jy kan dit lees en dan vir my laat weet wat jy nie verstaan of meer inligting oor wil hê. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17922 votes
Vote