Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
NEUSBREUK
My seun van 15 se neus is definitief gebreek in 'n rugbywedstryd verlede jaar. Is dit 'n groot operasie om dit reg te maak en kan dit gedoen word op 'n groeiende kind. Hy is vreeslik bang en wil nie eintlik daarna laat kyk nie.
Drienkie, dis ‘n relatief klein operasie, maar daar is geen rede om dit te laat reg maak indien dit hom nie pla nie. Hy kan natuurlik ook gaan vir ‘n konsultasie by ‘n ONK spesialis sonder om onder enige verpligting te wees om vir ‘n operasie te gaan nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.