Ask an expert
Question

12 Feb 2003

niere
Goeie dag Doc
Baie dankie vir al die goeie raad wat u ons altyd gee.
Ek wil net weet wat kan ek nog doen om my niere skoon te hou en in stand te hou. Ek drink citrosoda maar ek voel nie dit is genoeg nie.
Dankie
Answer 2,217 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Niertjie, die Here het jou met al die nodige meganismes geskape om jou niere skoon te hou en al wat jy moet doen is om te minste 3 liter water per dag te drink. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.