Ask an expert
Question

02 Jun 2011

Nierstene/Infeksie
My vrou kry infeksie en weet nie daarvan nie. Dit is gewoonlik nierstene. Dit is nou ongeveer 26 in 15 jaar en kan nie ''n jaar deurgaan sonder nierstene of erge infeksie nie. DIe uroloog is ook al moedeloos. Wanneer die stene verwyder word onder narkose styg haar koors en bloeddruk geweldig en bly sy vir ''n week en langer in hospitaal. Die Uroloog noem dat dit agv die stents is. Hoe en waar kan ons ander meer spesialis oplossing kry asb.
Dankie
Answer 5,703 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Casper B

Ek stel voor dat julle 'n tweede opinie kry. Jy kan jou naaste hospitaal kontak vir kontak besonderhede van 'n ander uroloog.

Kan jy asseblief verduidelik wat jy bedoel met "as gevolg van die stents".

Groete



Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17789 votes
Vote