Ask an expert
Question

11 Feb 2003

nina
Ek het 'n vreeslike stupid ding gedoen die naweek...ek het vir die eerste keer in my lewe 'n halwe xtc tabelet gevat om te voel hoe dit voel. Die probleem is ek probeer om swanger te raak en nou is ek bang dat dit sal my probeer slag afekteer. Ek het 2 weke terug my maandstonde gehad so ek is nie swanger nie, sal ek swanger kon geraak het in die 2 weke, as ek sou wees sal die fetus geafekteer wees
Answer 469 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Nina, dis teoreties moontlik dat jy swanger geraak het in die tweede week na jou menstruasie maar ek twyfel of ‘n halwe xtc tablet werklik groot skade sou gedoen het. Ek gaan jou nie ‘n lesing gee oor dwelms nie, maar jy moet besef dat jou baba die prys gaan betaal vir jou onverantwoordelike gedrag. Net iets om jou te laat nadink... Sterkte
NS. Ek het ‘n ruk terug iets oor XTC geskryf en as jy belang stel in ‘n kopie, kan jy my mail by cyberdoc@mweb.co.za.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17922 votes
Vote