Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Non Hodgekins Limphoma
Geagte Dr.
My niggie se skoonseun is gediagnoseer met NHL. Hy is 35jr oud. Die probleem is dat ons geen kennis het van die kanker nie en weet ook nie waar om inligting te kry nie. Wat die probleem so bietjie erger maak is dat die kinders na hul troue 3jr gelede Ierland toe verhuis het. Al wat ons nou weet is dat hy chemo gaan ontvang en ons weet nie eens genoeg om vir die kinders te sê dat behandeling tuis beter sal wees nie.
Het U asseblief vir ons raad soos waar om kennis op te doen en of dit beter sal wees om eerder terug te kom SA toe en behandeling hier te kom ontvang nie. Die kanker het as knoppie in die lies begin en toe hy die knoppe in sy nek kry is die kanker eers gediagnoseer. Baie dankie vir u .
Shiralee

Shiraleeh
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Ek stel voor dat jy die volgende webtuiste besoek om meer inligting oor NHL te verkry. http://www.nonhodgkinslymphoma-info.com
Groete
Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.