Ask an expert
Question

18 Jul 2011

Nutrigenomics
Hallo Dok,
Wat is u opinie i.v.m. bostaande? Is die ontleding van ons DNA die oplossing vir permamente gewigsverlies of is dit maar nog ''n foefie?
Groete
Answer 540 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Worsie
Ek is van mening dat genetiese faktore baie kan bydra tot gewigstoename en dat sekere mense baat sal vind by 'n spesifieke dieet en/of oefenprogram wat op hul genetiese kenmerke gebaseer is. Dit is die moeite werd om te probeer. Raadpleeg 'n dieetkundige wat opgelei is in Nutrigenomika om jou te help om die spesifieke resultate wat jy sal ontvang, te evalueer en dan die korrekte dieet wat daarby pas, te gebruik.
Laat gerus weet hoe dit gaan.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17786 votes
Vote