Ask an expert
Question

19 Oct 2009

Obsessief kompulsief
Goeiedag. Ek het n vreeslike paranoia met handewas, siektes aansteek ens. Ek was 100 x per dag hande en maak my kinders ook so groot. Ek weet dis nie normaal nie. Dit gee my vreeslike angsaanvalle as ek dink aan my kinders by die skool en of iemand hulle aansteek of hulle handewas voor hulle eet ens. Ek ontspan biki as ek hulle by di skool gan haal het en sien hulle is okay. As ek of iemand in die huis siek is is ek heeltemal paranois al is ons gesond stres ek nogsteeds oor wanneer iemand gaan siek raak. Ek dreineer myself en maak myself siek. WAt kan ek doen om beter te raak? Ek se vir myself dis nie normaal nie, ek bekommer my oor goed wat dalk nooit sal gebeur nie, maar dit help nie. My spanning is so hoog en ek weet nie wat om te doen om te kalmeer.
Answer 1,175 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

This sounds absolutely typical of OCD, and Obsessive-Compulsive Disorder. Foprtunately, this usually responds really well to a combination of Cognitive-Behaviour Therapy ( CBT ) and medication of the sort alsom used to treat depression.
So, see a good local psychiatrist for a full assessmentg, and a discussion of your treatment options, YOu could be feeling much better before long. And just think, apart from freedom from all that anxiety, how many more good things you could do and enjoy with the time and energy these obsessions currently waste !
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.