Ask an expert
Question

30 Jan 2009

Oefening vir osteoporose
Ek het 2 knie vervangings gehad.Hulle beveel aan dat ek liewer fiets ry as loop.Maar fietsry help nie om osteoporose te voorkom nie.Daar is teken van osteoporose in my heupe en dit bekommer my.Ek kom al die reë ls na wat my dieet aanbetref maar dit is blykbaar nie genieg nie.Ek is 64.Ek komook genoeg in die son en doen my eie tuin en huiswerk.
Answer 3,322 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Val

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die beste oefening sal wees om kardio-vaskulere oefening in die swembad te doen.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18609 votes
Vote