Ask an expert
Question

14 Mar 2003

Oefeninge om rugspiere te versterk. Rugoperasie gehad. HLA-B27 positief. Artritis
Hi,
Ek is 38 jaar oud, `n vrou en weeg 60kg.
Ek het 10 jaar terug `n rugoperasie gehad. (laminektomie) Lae rugwerwels. Nou is dit `n stryd om die tweede operasie te keer. Ek het die HLA-B27 geen wat maak dat ek reaktiewe artritis het, die "kleinboet" van Ankiloserende Spondolitis. Ek oefen nou al vir 1 jaar en 6 maande. Health Walker, fietsry, bietjie been en arm oefeninge. Ek weet nie regtig wat ek mag en wat ek nie mag nie. Doen baie, baie maag oefeninge. Ek weet ek moet oefen en ek sal graag wil weet watter oefeninge ek kan doen om my rugspiere sterk te maak. Ek kan voel dat net maag oefeninge alleen nie my rug kan regop hou nie. Die rugspiere hier by my skouerblaaie moet sterk gemaak word. Ek cope glad nie meer nie, want ek kan nie my rug regop hou nie. Ek moet my spiere in my rug versterk want hulle moet my regop hou. Watter oefeninge kan ek doen en mag ek doen om te help?
Dankie
Pauli
Answer 6,388 views
Expert
FitnessDoc
fitnessdoc

01 Jan 0001

Hi Pauli

I'm going to have to recommend that you see a Biokineticist and that you get a specialised and individualised programme, since one has to be EXTREMELY careful with the back and spinal region.
Give our Peak Biokineticists a call on 021 659 5647 and you could either see them or be referred to someone in your area.

Good luck!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18750 votes
Vote