Ask an expert
Question

13 Mar 2007

OGIE HANG
MY SEUNTJIE IS 10 EN HALF MAANDE OUD. SONDAG WAS SY LINKER OGIE SO BIETJIE GESWEL EN VANDAG LYK DIT SO AL OF DIE OGIE HANG, MAAR HY IS NIE KNIESERIG OF KOORSIG NIE. MOET EK HOM DOKTER TOE NEEM...MY SKOONMA DRING DAAROP AAN.
Answer 413 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Mommy
Ja laat liewer kyk - kan net 'n ooginfeksie wees maar kan ook 'n teken wees van ernstige sinusinfeksie of iets in die brein.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.