Ask an expert
Question

08 Jan 2008

Old Meat!
Hey Doc.

Ek hoop U kan my help. Ek is opsoek na 'n -|- ak persoon en nommer om te skakel in die Wes Kaap omgewing om winkels te report wat ou vlies en ander kos verkoop wat letterlik maande gelede verval het?

Hoop U kan my help.
Answer 559 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Bekommerd
Ek is nie seker nie, maar dink jy kan die gesondheidsafdeling van jou plaaslike munisipaliteit nader oor hierdie winkels wat sulke ou vlies en ander kos verkoop. Die munisipaliteite het gewoonlik Gesondheidsinspekteurs wat inspeksies moet doen van persele waar kos verkoop word. As jy die saak by die Munisipaliteit aanmeld, behoort hulle dan die inspekteurs uit te stuur wat die winkels, ens, dan kan aankla.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18781 votes
Vote