Ask an expert
Question

22 Jan 2013

OLIE OP LIGGAAM
Hi daar Dr

Ek gebruik daagliks suurstof en inhalasies. Ek is 51 en weeg 57kg. Ek ondervind dat my liggaam vetterig/olierig is. Veral my hande. Dit begin lastig raak aangesien ek in ''n kantoor werk. Kan dit moontlik ''n tekort van iets wees? Ek verloor ook aanhoudend gewig ten spyte daarvan dat ek nie etes mis nie.
Het u miskien raad asb.
Baie dankie.
Answer 469 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Andy

Kan jy asseblief so vriendelik wees om my van meer inligting voorsien? Hoekom gebruik jy suurstof en inhalasies? Met ontvangs van jou antwoord, sal die aangeleentheid my verdere aandag geniet.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.