Ask an expert
Question

12 Mar 2007

omloop
wat is n omloop en hoe kry jy dit?. Ek het n groot een op my rug en kleintjies op ander plekke. wat kan ek doen om te verhoed dat ek weer kry?.
Answer 33,586 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Ellie
Dit is 'n fungus infeksie - mens kry dit baie keer van troeteldiere. Gebruik Lamisil room ( maar vir langerig - selfs 'n week of wat nadat die merk weg is)
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.