Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
onder bo arems
goeie dag dr ek wil graag weet hulle het al my los velle onder my bo arems weg gesny maar dit is nou omtent n maand wat my arems skaaf teen my bra my arems is al bruin soos n mens wat oor gewig is se benne is as hulle skaaf ek het al groter bras gekoop maar dit bly so maak wat kan ek doen ek is 15 gk oor gewig dink jy dit kan dit wees maar ek weeg al 6 jaar 85 kg en dit maak nou vir die eerste keer so baie dankie winnie
Hallo Winnie
Dis onwaarskynlik dat dit nou eers hierdie simptome veroorsaak as jou gewig konstant gebly het. Dis dalk die droogheid van winter wat nou 'n dermatitis veroorsaak - probeer bietjie die area gereeld behandel met 'n goeie vogroom en 'n kortisoon roompie soos Betnovate in UEA 5% (vra jou apteker om dit te meng vir jou) As dit nie help in 2 weke nie moet jy liewer jou dokter vra om te kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.