Ask an expert
Question

23 Jan 2003

Ondersteuningsgroepe vir Polymiositis (dermatomiositis) en " Trails"
Bestaan daar dalk enige groepe vir bg. siektes? Indien nie hoe kan mens te werk gaan om sulke groepe te stig? Weet iemand dalk van n' farmaseutiese maatskappy wat miskien "trails" doen oor bg siektes? Blykbaar is dit soort van n' onbekende siekte en baie mense dink jy is" onfiks " as jy nie altyd jou daaglikse roetienes kan uitoefen nie. Is daar enige iemand wat hulp en raad kan aanbied?
Answer 609 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Stapies, ek weet van geen ondersteuningsgroepe nie, maar jou internis behoort jou te kan sê of daar so iets in jou omgewing is. As jy enige spesifieke vrae het ivm die siekte, is jy welkom om my te vra. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17922 votes
Vote