Ask an expert
Question

14 Jun 2011

ongeluk
Ek was 2 weke gelede in motorongeluk, het voertuig van agter gestamp en iemand het my ook gestamp van agter (6 voertuig ongeluk). Ek het xstrale gekry van al die areas wat geaffekteer kon wees, niks was gebreek. My borsbeen bly egter seer. Die fisio se dit is die kraakbeen en kan lank neem om te herstel. My rug is ook ontsettend seer in die middel. Is dit maar net van die stamp en hoe lank kan ek verwag om nog seer te wees. In die dag is dit o.k maar in die nag kan ek nie omdraai ens nie. Is ook baie duiselig as ek skielik opkom.
Answer 706 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Trauma van die kraakbeen, sowel as werwels van die rug, kan 4 tot 8 weke neem om te herstel. Jy kan jou dokter vir 'n voorskrif van Trepilene 10mg saans om jou pyn te verlig, sowel as 'n produk soos Synap Forte.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18748 votes
Vote