Ask an expert
Question

29 May 2011

oog / sig probleme
Ek wil weet of daar vir my hulp is. EK het die oog operasie gehad wat beide my oê  soos pastei gesny is met 16 snitte in elk. Dit is baie jare gelede gedoen. seker 20. Nou is ek besig om gloukoom in my regteroog te kry. die senuwee onder my oog is ook raakgesny met kanker wat uit my wang verwyder is. ek het antigmatisme. my regter oog is altyd seer. ek gooi paar keer per dag druppel is. agter my oog is ook seer. is daar hulp vir my?? my regter oog blur alles
Answer 2,382 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Petro

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n oog spesialis maak, sodat jou toestand herevalueer word. Daar is tans baie vordering in hierdie veld en ek is seker daar behoort 'n oplossing te wees.

Sterkte en groete



Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.