Ask an expert
Question

13 Mar 2003

oorgewig
ek het raad nodig asb, ek is oorgewig, ek het so 5jaar terug my skildkliere laat toets maar daar is niks me verkeerd nie, ek het gedink dit is my hormone maar dink ook nie so nie. ek tel ontsettend gou gewig op, as ek bv vandag dalk eet wat ek nie gewoonlik eet nie, soos dalk n gewone bord kos en pudding, is ek die volgende dag 2kg swaarder. ek gym gereeld, eet dalk naweke n sjokolate, maar niks oorboords nie. enige raad asb, eks 31
Answer 467 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

This doesn't sound like a gynae problem unless you also have irregular periods and /or hairiness, in which case polycystic ovarian syndrome may be a cause. Perhaps Cyber Doc can help you.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.