Ask an expert
Question

22 Nov 2004

Oorgewig kind
My dogtertjie is 6, weeg 53kg en is 135cm lank. Sy ly aan asma, maar swem gereeld. Ek probeer haar voedsel inname so laevet as mmontlik hou, met baie vrugte, slaai en groente. Sy is egter baie lief vir brood en kaas en eet dit tussen in as ek nie kyk nie.

Haar hare en naels groei egter glad nie. Ek hoef haar naels minder as 1x per jaar te sny. Haar hare is 2jaar laas gesny, maar hang nog in haar nek. Wat kan ek doen?
Answer 384 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste MM
Neem jou kind onmiddellik na 'n interne geneesheer of Pediater want ek dink sy het miskien 'n hormoonwanbalans. Tans weeg sy meer as 2 x die normale gewig van 'n 6-jarige kind (20 kg) en die feit dat haar hare en naels nie groei nie, klink ook vir my asof dit op probleme met hormone dui. Laat ons eers 'n diagnose kry en dan kan ons sien watter dieetaanpassings gemaak moet word.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17873 votes
Vote