Ask an expert
Question

24 Jun 2011

op geblaas en baie seer tydens menstruasie
Help asb. Elke keer as ek menstrueer, dan het ek erge maagkrampe en my dikderm voel asof dit wil bars. Ek het n spastiese dikderm en het so 3 jr terug gegan vir sooibrand operasie wat hulle jou maagklep toemaak, so met die gevolg is ek kry nie my winde uit nie. Ekt al al die pille probeer en niks help nie. Eks raadop en baie bekommerd. Dis baie seer.
Answer 2,198 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You could try going on the Pill. This may help.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.