Ask an expert
Question

08 Aug 2011

Operasie - bloedverlies
Wie is verantwoordelik om tydens en na ''n operasie seker te maak die pasië nt kry genoeg bloed? As die pasië nt ''n dag na die operasie hartkloppings kry en baie sleg voel, en ''n internis bepaal dis omdat sy nie genoeg bloed gekry het nie, beteken dit iemand was nalatig? Wat is die kanse dat dit skade aan die hart kan aanrig?
Answer 852 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Maria

Post operatief is die chirurg en die narkotiseer verantwoordelik vir die pasient se welstand. Daar is 'n moontlikheid dat die pasient hart skade kan kry indien die bloed volume nie genoegsaam herstel was na die operasie nie.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9267 votes
No
66% - 17861 votes
Vote