Ask an expert
Question

19 Feb 2009

Opgswelde maag, naar en winderig
Ek sukkel die afgelope 2jaar met ' n opgswelde en seer buik. Ek het sooibrand en voel naar en sukkel met hoofpyn. Ek het ook geen energie meer nie en voel heeldag moeg. Ek eet min want ek voel versadig maar ek tel gewig op.( 10kg in 1jaar). Ek bring ook gereeld winde op wat lastig raak veral as die sooibrand opgehou het. Soms kry ek so ' n lam pyn gevoel in my linker arm en kan skaars my arm optel dan moet ek so bietjie le totdat die pyn oorgaan, daarna voel ek naar.Soms voel ek koorsig veral deur nie nag Ek het gegaan vir gastroskopie verlede maandag en gebruik nou OMAZ 20 .
Answer 3,545 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Ria
Probeer ook probiotika saam gebruik en iets soos Spasmopep vir die winde. Het jy al jou skildklier laat toets? En het jou dokter al 'n EKG gedoen om te kyk of jy hartprobleme het?
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote