Ask an expert
Question

06 Jul 2011

Ouma
My ma (80) behandel haar eie kinders soos vyande en beskuldig hulle van allerlei wandade. Dit is nou vir sowat n jaar al die geval. Sy teken alles op in n boekie en glo dat haar kinders " haar lewe wil oorneem" . Dit is glad nie die geval nie en almal behandel haar met deernis en is bekommerd oor haar. Is dit normale oumens-gedrag en deel van die oudwordproses?
Answer 429 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ivan

Dit is ongelukkig normale gedrag, maar ek stel voor dat julle haar na 'n neuroloog toe neem om te identifiseer of sy aan Alzheimers lei of enige ander vorm van Dementia.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17829 votes
Vote