Ask an expert
Question

05 Feb 2008

Ovariale Siste
Ek het verlede jaar September 'n Mirena laat insit en ook vir 'n laperoskopie gegaan om te kyk of ek endometriose het. Ek het toe nie gehad nie. Verlede week is ek deur my GP opgeneem in die hospitaal met Sisitus. Die Uroloog het my besoek en 'n sonar aangevra van my bo-buik en onder-buik. Daar is toe vasgestel dat ek 'n komplekse sist op my linker eierstok het wat so 5 x 3 cm is en ook ander vergroeisels. My gynae het vir my gese dat dit heel moontlik deur die Mirena veroorsaak is waarop ek gevra het dat hy hom in daardie geval dan moet verwyder. Hy wou nie, het gevra dat ek bietjie vasbyt. Ek wil net die volgende weet.

Wat word van die sist as net die vloeistof in hom uitgesuig word?
Is die moontlikheid groot dat ek weer 'n sist sal kry?
Wat is die kanse dat die sist deur die Mirena veroorsaak is?
Wat veroorsaak 'n sist?
Is daar 'n moontlikheid dat 'n sist kwaadaardig kan wees?
Answer 4,292 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

The cyst usually collapses once the fluid has been removed.
Once you have had a cyst, it can recur, though the chances are not high.
The Mirena does not commonly cause cysts.
Cysts of that size may be left over ovulation cysts, or sometimes the ovarian tissue form a cyst, like a mole can form on the skin.
It is always possible that a cyst may be malignant. The chances are higher if you are over 40 years.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9325 votes
No
67% - 18757 votes
Vote