Ask an expert
Question

02 Aug 2006

Ovulasie en syst
Ek was vir 12 jaar op voorbehoed, eers die pil, toe die inspuiting en toe weer die pil. Ek is nou 5 jaar af van alle voorbehoed. Ek het 2004 my eerste sist gehad in Junie wat deur 'n laparoskopie verwyder is. 2005, Aug het ek 'n baarskraap gehad. Maart 2006 weer 'n sist op my linkereierstok gehad wat weereens deur 'n laparoskopie verwyder is. Sedert Januarie 2006 kry ek 'n pyn vanaf my laer maag af tot by my kniee, dit voel soos menstruele pyne 8-14 na my menstruasie. Ek kry hierdie pyn gewoonlik laat middag-aand. Die volgende oggend is die pyn weg. Die pyn is net vir die een aand daar. Wat kan die pyn veroorsaak, is dit dalk weer 'n sist. Ek het hierdie pyn nou die afgelope 2 maande gemonitor. Het ek rede tot bekommernis. Ons probeer nou al vir 3 jaar om swanger te raak, maar sonder enige sukses. My ginekoloog verseker my dat hy niks fout by my sien nie, sê dat my eierstokke en baarmoeder baie mooi is en dat my man vir 'n spermtelling moet gaan. Kan my ginekoloog dalk verkeerd wees en dat die fout wel dalk by my lê?
Answer 665 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It sounds like you are having ovulation pain. The work-up for infertility includes a check for ovulation, a sperm count on your partner and a test to see if your tubes are open. Without all of these, it is not possible to tell what the cause might be.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17781 votes
Vote