Ask an expert
Question

13 Mar 2003

pawpaw enzyme diet kapsules
Ek is op n hoe proteine diet, en vorder baie goed. Ek het onlangs gelees van die pawpaw enzyme diet kapsule. Dit word aanbeveel vir iemand wat n hoe proteiene diet volg. Ek wil nie iets doen wat my dalk gaan stadiger gewig verloor nie, so wat doen die pil?
Answer 1,116 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Belinda
Papaja bevat 'n ensiem met die naam van papaien, wat help met die vertering van proteiene - hoe dit jou gewigsverlies gaan affekteer is nie duidelik nie. Jy weet seker teen hierdie tyd dat ek gekant is teen hierdie hoe proteiendiete - wees versigtig dat jy nie nierprobleme ontwikkel nie - asook al die kits dieetpille en -drankies, aangesien ek nie oortuig is dat dit gaan help nie en dit ook newe-effekte mag veroorsaak.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.