Ask an expert
Question

24 Feb 2009

pax misbruik en nagevolge?
Ek is oor '  n tydperk van '  n jaar pax of valium gevoer in my koffie sonder dat ek dit weet deur '  n kollega. Die teemaker het my bedag gemaak daarop. ek het my uriene laat toets omdat ek gevoel het ek is dood op my voete, die uitslag.....+vir valium, met '  n lesing van 16798. Ek het ook baie hallusinasies gehad in die tydperk, en nadat ek my vloeistof inname streng begin -|- roleer het erge onttrekking gehad asook spierspasmas. Die persoon het my soms tot 100mg valium per dag ingegee, en ek het gedink ek het een of ander siekte oor ek permanent moeg was. is daar enige langtermyn nagevolge?
Answer 1,010 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Help
Ek hoop jy het dit aangemeld by jou HR department en dat dit opgeneem is met die bestuur - dit kan beskou word as aanranding of vergifitiging!
Langtermyn gevolge kan wees: angstigheid, depressie, slapeloosheid, geheue probleme, spierswakheid, probleme met koordinasie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9328 votes
No
67% - 18824 votes
Vote