Ask an expert
Question

13 Aug 2007

Period
Ek was vir so 4maande op di inspuiting met ander woorde ek is 2 keer in ingespuit, ek het in Februarie my laaste inspuiting gekry. Die afgelope tyd het ek so te se aanmekaar my period. Ek vloei vir n week en stop da vir tussen 2 tot 4 dae en dan begin dit weer. Wat kan die oorsaak van dit wees en watse soort dokter moet ek gaan sien? Help my asseblief ek is nou 19 en het so te se gee kennis oor sulke dinge nie. Voor die storie het ek altyd normaal gevloei met ander woorde self n week in n maand.
Dankie Ex
Answer 540 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

This is probably a result of the injection. Go to a Family Planning Clinic or your GP. A Pill like Biphasil should help.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.