Ask an expert
Question

06 Nov 2006

PERIOD (dringend swanger raak)
2 Maande terug het dokter ontdek ek het 'n sist en vir my Provera voorgeskryf. Ek het my siklus gekry 25/09. Terug dokter toe gegaan en sist is weg maar my progestoroon vlak is 3.1 op dag 23. Hy skryf vir my toe Clomid voor wat ek op dag 5 - 9 moet drink. Maar vandag is ek reeds op dag 43 vanaf 25/09 die Provera siklus en weet nie wat aangaan nie. Ek kry nie my siklus om my Clomid te begin drink nie, ek het 'n week of wat simptome van siklus gekry maar nou is daar niks. Kan ek reeds swanger wees want ek is baie moeg en kry hoofpyne maar het glad nie ander tekens nie? Of wat kan daar nou weer met my fout wees, die sist is weg, wat kan dit nog wees? Asseblief ek is al moedeloos en vreeslik bekommerd. Het al 2 kinders en het miskraam gehad laas jaar en van Desember af sukkel ek al om swanger te word en my kinders se jare is besig om groot te verskil. Ek sal die raad baie waardeer. Dankie.
Answer 891 views
Expert
Fertility expert
fertility expert

01 Jan 0001

Dear Lallie

Occasionally it may be necessary to use another course of provera to induce a bleed after the management of a cyst. The possibilities of a pregnancy should certainly be considered and I would suggest that a home pregnancy test be done at this point. Should the test be negative the most likely possibility is a recurrence of the cyst or alternately the emergence of polycystic ovarian syndrome. Therefore I would recommend that should the pregnancy test be negative another ultra sound scan be done following which a longer course of provera or the oral contraceptive pill be used to get better control of the hormonal system. Clomid can then be used thereafter to induce ovulation and attain a pregnancy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.