Ask an expert
Question

19 Jan 2004

pers merke onder toon naels
Negentienjarige gesonde vrou. Het pers merke, lyk soos vlekke, onder die vingers- en toon naels. Gebruik velmedikasie, doxycyl, een per dag. En Ginnette 35. Wat is die oorsaak?
Answer 2,026 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Eddy, dit mag net trauma wees, maar dit ma gook iets soos splinterbloedings wee swat ‘n teken van ‘n siekteproses of geneesmiddelinterakies mag wees. Die beste sal wees om maar tog jou dokter te sien en seker te maak dat dit nie iets ernstig is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.