Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Piesangs
Hello Dr
Is daar enige nadele as dame van 82 elke dag ''n piesang eet? Kan dit skadelik wees?
Dankie
Is daar enige nadele as dame van 82 elke dag ''n piesang eet? Kan dit skadelik wees?
Dankie
Lala
Piesang behoort glad nie skadelik te wees nie, maar let asseblief daarop dat piesang baie hoog in kalium is en met die gebruik van sekere medikasie kan hoe kalium vlakke nadelig wees. Vra jou huisdokter om haar kalium vlakke te toets en te adviseur oor die gebruik van medikasie.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.