Ask an expert
Question

18 Jun 2011

Pil
Goeiedag. Ek het oorgeskakel van Triphasil na Yaz aangesien ek gehoor het dat Yaz beter vir iemand is wat met aknee sukkel. Ek drink dit noual vir ongeveer 2 weke maar raak vinnig uitasem,kry hartkloppings en hoofpyne. Sal dit beter raak en moet ek aanhou met dit of maar eerder teruggaan na Triphasil?
Answer 493 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Karen

Ongelukkig is ervaar jy newe-effekte van Yazmin en ek stel voor dat jy maar liewer weer Triphasil gebruik, aangesien die newe effekte nie na 'n tyd sal verdwyn nie. Konsulteer jou apteker vir Diferen gel vir die behandeling van jou aknee.

Groete



Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.