Ask an expert
Question

30 Jun 2005

Pil en swangerskap
Laaste menstruasie was 16 Mei. Is op femodene. Was op pile vir my maag en dr het gese dit kan inmeng met my pil. (hexamed was pille se naam) Het seks gehad die 6 en 10de Junie sonder protection. En ek weet my ou het 'n helse glips gehad albei kere. Moes die 13 de Junie begin maar het die onaktiewe deel van pil geskip om nie siek te word die maand nie. Moet maandag begin. Maar ek voel nie goed nie. Soms naar en moody, opgeblaas en raak lus vir snaakse goed. Het vandag agter gekom dat die afskeiding wat ons vroumense maar kry, meer is. Nie gewoonlik so erg soos nou nie. Is daar moontlikheid dat ek swanger kan wees?
Answer 1,050 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It is. Check a pregnancy test.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.