Ask an expert
Question

28 Mar 2003

piles
Hallo daar doc

eks bekommerd, ek dink ek het n ambei ontwikkel. dit was eers n rooi knoppie waty sag was ,maar nou hy groot en swart. dit BRAND vreeslik. dink doc dit sal wys wees om dit stukkend te steek met n naald? kry mens iets wat dit sal weg vat?
Answer 2,845 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Pieter, jy moet onthou dat ‘n aambei net ‘n geswelde aar is en as jy dit stukkend steek mag dit baie bloei. Die feit dat dit seer is mag ‘n aanduiding wees dat die bloed in die aambei gestol het en dan sal dit wel ‘n goeie idee wees om dit oop te sny. My advies sal wees om eerder ‘n dokter te gaan sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
As jy belang stel kan jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za en dan stuur ek jou iets wat ek geskryf het oor aambeie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17863 votes
Vote