Ask an expert
Question

10 Jan 2005

"Pituitêre Adenoom
Ek is 28 en baklei tans teen my 3de adenoom. Ek het 3 maande terug chirurgie ondergaan, maar inplaas van om te sak spring my kortisolvlakke nou rond (laaste telling was 2051) maar bly bo die 1000's en die internis wat na my kyk stuur my net elke 2 weke vir bloedtoetse met die hoop dat dit sal stabiliseer na onder 650. Intussen lei ek nogsteeds aan Cushings met al die gepaardgaande simptome. Met beide vorige operasies het ek onmiddellik begin gewig verloor en het al die simptome met tyd verdwyn (behalwe die rekmerke natuurlik) - my vraag is dus, hoe lank moet ek nog wag voordat ons verseker weet dat dit nie gaan sak nie en sal ek kan aandring op die volgende stap - wat heel moontlik bestraling gaan wees? Vriendelike groete. Michelle de Villiers
Answer 1,243 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Michelle, sovêr ek weet is 3 maande die afsny punt, maar as daar ‘n dalende tendens is mag dit so lank as 6 maande neem. Die ander opsie sal wees om die neurochirurg te kontak en sy opinie te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18602 votes
Vote