Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Plastic Surgery
Hi,
Ek het u raad nodig asb. 'n Baie goeie vriend van my gaan vir plasiese snykunde in Desember. Hy gaan vir 'n tummy tuck en face lift. Ek hoor al hoe meer van mense wat agterna oorlede is as gevolg van 'n bloedklont na so 'n operasie. Is daar 'n baie groot risiko, of is dit nou net omdat ek so ingestel is daarop dat dit nou vir my na 'n groot risiko klink. Verder is hy 'n roker en ek weet hulle doen nie graag plasiese snykunde op 'n roker nie, want blykbaar sukkel hulle om te "heal"
Gee asb. vir my u opinie.
Baie dankie
Savannah

Savannah, enige operasie mag komplikasies hê, maar sovêr komplikasies aangaan is dit waar hy voor gaan nie ‘n hoë risiko operasie nie. Rook verhoog egter die risiko vir komplikasies soos bloedklonte en swak wondgenesing en die beste sal wees om op te hou rook voor hy vir die operasie gaan. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.