Ask an expert
Question

10 Jan 2005

plastiek eet probleem
my man eet cd covers. glo dit of nie. en as hy bier drink dan eet nog meer cd covers. ek het met hom gepraat daaroor maar hy kan nie ophou nie. as kind het hy blykbaar penne gekou . die eet van die cd covers ruk nou hand uit,veral as hy bier of wyn drink.

hy se hy weet nie maar hy het net 'n craving vir die goed... ek is baie bekommerd omdat ek weet dit is nie gesond nie. wat word van die plastiek is my bekommernis. kan jy my help asb.ek het vir hom mensvite gekoop maar hy eet nog steeds die cd covers. al ons cds is al sonder covers soos hy die goed eet
Answer 515 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Alia, dit staan bekend as pica en as hy nie besef dis abnormaal nie het hy ‘n ernstige probleem en is hierdie eerder ‘n vraag vir CyberShrink. As hy besef dis abnormaal mag dit ‘n teken van ‘n tekort van een of ander iets wees en dan sal die beste wees om ‘n internis te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.