Ask an expert
Question

22 Jan 2003

PLAVIX
Ek het 'n stent van 58mm in my regterbobeen gekry. Onder andere is PLAVIX as 'b chroniese medikasie voorgeskryf dit is egter baie duur.
Wat is die funksie van die medikasie en is daar geen substituut nie?
Dankie
Answer 462 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Pettek_M, die Plavix® is om te keer dat die stent toe stol. Daar is ander opsies wat minder kos, maar hulle mag minder effektief wees en ook meer newe-effekte hê. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.