Ask an expert
Question

27 Jul 2011

polymayalgia rheumatica(pmr)
My man het pmr en sy been en voete kry met rukke geen gevoel nie, hy moet dan sit vir ongeveer 30min en dan kom die lewe weer terug. Is dit deel van die siekte? Hy is op cortisone. Ons het nou gluten begin uitsny om te kyk of dit nie wil help. Sy spiere in sy arms en bene is styf en seer. Ek wil graag weet of u raad het om die situasie te verbeter. Hy het dit al 18 maande.
Answer 602 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Hello Driekie
Gewoonlik help die kortisoon redelik vir die siekte en behoort dit na so 2 jaar te verbeter en selfs weg te gaan. 'n Gesonde dieet is belangrik om die immuunstelsel gesond te hou, maar ek dink nie daar is spesifieke goed wat dit sal verbeter nie. PMR beteken letterlik geswelde spiere en kan sekerlik sy simptome verklaar, maar ek dink tog julle dokter moet hom weer ondersoek en kyk of daar nie moontlik 'n ander oorsaak is nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.