Ask an expert
Question

14 Feb 2009

Power plate
Hallo Doc
Die Power plate, word tans bemark as n wonder masjien, maar nou hoor ek by vriende, dat die masjien nie baie goed is vir jou niere en blaas nie, is dit waar ?
Hulle beweer ook dat die naaldesteek wat jy ervaar, agv swak bloedsirkulasie is, maar eintlik dink ek, dat die vibrasie die bloedsirkulasie teenwerk, daarom ervaar jy die naaldesteek ?
Ek sal graag u komentaar wil hoor.
Groete.
Answer 672 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Tuti

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Daar is heelwat mense wat sweer dat die Power-plate baie voordele het en geen nadele nie. Ek is egter nie so bekend met dit nie en stel daarom voor dat jy die volgende webtuiste besoek: http://us.powerplate.com/en/technology/scientific_support.aspx

Dit sluit studies in wat met die Power-plate gedoen is.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18609 votes
Vote