Ask an expert
Question

07 Jan 2008

puisies agter kop
My probleem is dat agter my kop,by nek, my hare groei deur puisies wat dan verskriklik juk sodat ek dit krap dat die bloed loop,want dit juk verskriklik.Skryf vir my 'n duidelike voorskrif,sodat ek na 'n dokter toe kan gaan met die voorskrif.
Answer 3,265 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Gert
Die dokter moet eers kyk wat se puisies dit is, is dit aknee, of allergie, of dalk 'n raar tipe fungus infeksie. Mens moet ook kopluise of scabies uitskakel. Laat jou dokter mooi kyk.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.