Ask an expert
Question

27 Mar 2007

puisies op die boud
Hierdie is 'n aaklige vraag om te vra; maar ek moet vinnig hulp kry. Op my regterboud is daar aaklige pers puisies. Dit is groot en lyk lelik. Dit is glad nie seer nie. Snaaks genoeg is daar nie op my linkerboud nie?

Ek voel dit is onnodig om dokter toe te gaan, en dit sal net 'n verleentheid wees. Is daar nie dalk iets oor die toonbank beskikbaar nie? Ek is 'n twintigjarige.

Baie dankie dokter...
Answer 1,735 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Siesa
Was met antiseptiese seep soos Hibiscrub, sit Bactroban salf op as die puisie begin uitkom. Jy kan dit net soos puisies op jou gesig behandel!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.