Ask an expert
Question

17 Jan 2008

PYN
EK HET N VERSKRIKLIE PYN IN MY MAAG, MAAR DIE PYN IS NET ONDERKANT MY BORSTE. PARYKEER IS DIT REGOOR MY MIDDEL-LYF. DIE PYN IS SO ERG DAT EK NIE KAN EET OF WATER DRINK NIE, EK GOOI OP EN WORD GEREELD NAAR, AS EK DIE VOLGENDE OGGEND OPSTAAN DAN IS DIE PYN WEG, MAAR KOM WEER TERUG. DIT VOEL OF EK DIE HEEL TYD IN MY MAAG GESLAAN WORD EN DAN SUKKEL EK OM ASEM TE HAAL AS DIT GEBEUR. DIT VOEL OOK OF EK DIE HEEL TYD SOIBRAND HET, EK IS BANG DIT IS DALK N MAAGSEER.
Answer 1,869 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Ronel
Dit klink baie verdag van ‘n maagseer, jy moet asb vir jou GP vra om te reel dat jy die kameratjie sluk ( dis eintlik ‘n baie dun buisie waarmee hulle in jou maag kyk, dis ongemaklik maar glad nie seer nie. Party dokters doen dit sommer onder ‘n ligte narkose, dan weet jy nie eers daarvan nie) Dit is heeltemal behandelbaar en jy hoef nie ‘n dag langer te “suffer” nie!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18755 votes
Vote