Ask an expert
Question

07 Aug 2011

Pyn en vel uitslag in regterkant ''n jaar na galblaas,galstene en mantelvliesbreuk operasie
Het Julie 2010 galblaas met galstene en mantelvlies breuk operasie gehad. Het vyf klein snytjies op my maag gehad nou na ''n jaar kry ek ''n hewige pyn aan die regterkant by my ribbekas, was vir 3 dae in hospitaal is gestook met antibiotika en pyn is nog steed daar, daar is nou ''n veluitslag op die regterkant wat lyk soos ''n rush (dit voel of daar turksvydorintjies in is) wat moet ek doen.? Ek is hardlywig en het geen dairee gehad asgv. my operasie nie! Moet ek ''n spesiale dieet volg? Die pyn is irritated en ek voel sommer net nie meer lus om te lag nie. Was in hospitaal opgeneem vir pneumonie en behandelong gekry vir dit wie moet ek gaan sien HELP ASB
Answer 1,395 views
Expert
Orthopaedic Specialist Forum
Orthopaedic Specialist Forum

01 Jan 0001

Beste Cora,

ongelukkig is hierdie 'n ortopediese forum - jy sal liewer die vrae aan die "Family doctor" moet stuur
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.