Ask an expert
Question

22 Jul 2010

Pyn in bene, artesklerose
Hallo dr.
Ek het al voorheen navrae aan dr. gestuur. Dankie vir advies. Net weer 2008- dubbel omlyning, 2009- 2 stents, vanjaar 1 stent. 45 jaar oud - oorerflike hoë  cholestrol. Gaan oor 2 weke weer vir angiogram, bene beide aar verstopping. Gaan stents probleem oplos, het ook gehoor van ''plastiese are''? Dis jammer dat Suid-Afrika nie ''n ondersteuningsprogram het vir hartpasië nte het soos oorsee nie.
Dankie byvoorbaat
Answer 2,063 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Miekie
Stents is soos 'n klein "spring" wat die aar oophou, maar as 'n aar regtig baie beskadig is kan hulle 'n prostese (kunsaar) binne in die aar plaas om dit oop te hou. Hulle kan ook van jou venas in jou bene uithaal (dis nou die oppervlakkige "spataar" tipe are) en dit dan gebruik om 'n siek aar diep in jou been te vervang.
Kyk http://www.americanheart.org/presenter.jhtml?identifier=4721
sterkte met die angiogram, dis darem nie 'n lekker prosedure nie!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18656 votes
Vote