Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Pyn in bo-arm
Goeie dag Dr.
My ma (74) kla nou al ''n geruime tyd oor pyn in haar linker bo-arm. Sy was by haar dr. wat haar gestuur het vir x-trale en al wat hy vir haar kon se dat daar spore van artritis in die skouer is. Alhoewel sy partykeer ook ''n pyn in haar blad kry pla die skouer nie. Die arm is veral snags baie seer, sodat sy nie kan slaap nie. Kan dit meer die spiere in die arm wees wat dalk in ''n spasma gaan want sy sê koue op die arm bring ''n mate van verligting. En sy kan ook nie die arm hoë r as haar skouer lig nie.
Byvoorbaat dankie

Aaltje
Dit is moontlik dat sy verlaagde beweging en pyn van die skouer ondervind as gevolg van 'n tendon skeur van een van die tendons wat beweging van die skouer teweeg bring. Ek stel voor dat sy 'n fisioterapeut vir oefening en strekke van haar skouer konsulteer. Sy kan Transact "patches" elke 12 uur op haar skouer aanwend om inflammasie en pyn te verlig.
'n Sonar van haar skouer of selfs 'n MRI sal goeie metodes wees om 'n diagnose te kan maak.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.