Ask an expert
Question

27 Aug 2007

Pyn in bors
Goeie dag dokter, ek is 22 en het sopas gestop met die pil. Ek het so paar weke gelede bewus geword van 'n "klier" in my bors. Dit is nie 'n knop wat ek kan beweeg nie, maar voel regtig soos 'n klier. Ek kry dan geweldige steekpyne in daardie area. Kan dit wees van my hormone wat weer moet aanpas oor ek nie meer die pil gebruik? Moet ek kans gee of moet ek laat kyk. Kan ek my huisdokter sien of 'n ginekoloog?Ek is klaar met my menstruasie so ek glo nie dit is daaroor.Help asb.
Answer 1,288 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lali
Jy moet dat jou huisdokter daarna kyk - hy/sy kan jou verwys vir 'n mammogram of sonar as nodig - dit is waarskynlik 'n borsklier of "fibroadenoom" wat algemeen voorkom by vrouens.
Sien http://womens-health.health-cares.net/fibroadenoma.php
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17924 votes
Vote